Bouwer Broers
Swak Klientediens
My seun het 'n Axix A80 26" by Bouwer Broers gekoop vir R2850 kontant op die 4de Januarie 2013. Sedert die skool op die 9de Januarie begin het is daar probleme met die remme. Op Maandag die 28ste is ek en my kind met die "disk" blokkie na Bouwer Broers vir ander remme. R280 later is ...