AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Sak Bikes - S.A.K Bikes management | #54189

Sak Bikes
S.A.K Bikes management

Dit sou swak smaak wees om op die web in 'n smeer veldtog betrokke te raak

1. U het 'n klient se fiets by my winkel gekoop
2. Ek het u die fiets laat toetsbestuur
3. Ek het u afgeraai om die fiets te koop eerder as 'n 650 hyosung
4. U het aangedring
5. Ek het die eienaar van die fiets voor u betaal en die natis dokumente oorhandag aan u
6. U het die fiets met foute terug gebring
7. Die foute is herstel
8. Kom haal die fiets waarvan u steeds die natis dokumente het

Met Dank
S.A.K Bikes
Koos

Date:

Company: Sak Bikes

Country: South Africa   City: Gezina

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google