AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Aie swak houding | #220970

Checkers & Checkers Hypers
Aie swak houding

Die teller laat my kaart 3 keer decline, dit is 'n chip kaart wat sy swipe, ek't nie geldelike probleme nie en dis ook nie asof my kaart ooit nie werk nie, ek vra na die 3de keer vir die manager om te kom help, sy kom daar aan en advise uiteindelik die meisie dat die sisteem van kaarte af is dit nadat die hele ry kliente dink ek het nie geld nie, want dit is hoe die vrou dit laat lyk.
ek vra toe haar naam om 'n complain te log, toe ek weg stap praat sy met die kliente oor my en wragtig kom 'n klient van checkers en skree op my in my eie winkel. ek voel dit is onvanpas vir checkers staff om in die eerste plek houding te he teenoor kliente en nog minder vind ek dit vanpas dat sy my sleg maak by ander kliente.

indien hierdie nie uitgesorteer word ASAP nie, maak ek 'n klag van naamskending teen checkers century city. al my staff is getuie van hoe die klient op my afgaan omdat julle mense my as klient sleg maak as ek my rug draai.

ek hoor graag van julle.

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Century city

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google