Food Lovers Market
VROT VLEIS VIR DIE HOEVEELSTE MAAL
Wie ookal oorweeg om vleis by Food Lovers Market Rooihuiskraal te koop maak 'n GROOT GROOT fout. Ons het sopas vir die hoeveelste keer vrot vleis gekoop! Tussen ons vriende en familie is dit seker nou al die 20ste keer - sonder om te oordryf. Baie keer koop mens dit laat middag vir 'n braai en teen ...