AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: House & Home - Geen Stock beskikbaar in Vrystaat en Kaap | #203157

House & Home
Geen Stock beskikbaar in Vrystaat en Kaap

Ek wou vir my vrou 'n DeLonghi Ecam 23.210 gaan koop vandag.(Op special tot 15 Sept 2013 vir R3499.00) In Bloemfontein is daar slegs een wat nie in 'n boks is nie, ook geen manual nie. Aangesien ek m? re oppad Kaap toe is vra ek vir Moses hy moet ook vir my kyk watter stock daar in die Kaap is.
Ook daar is alles sonder bokse. Hoe is dit moontlik dat daar nerens in die Vrystaat of in die Kaap een van die masjiene beskikbaar is nie?
Ek wil een koop vir my vrou en wil asb h? dat jul vir my een in die Kaap beskikbaar kan h??
Baie dankie.

Date:

Company: House & Home

Country: South Africa   City: Bloemfonein

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google