AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: SA Post Office - WILL NEVER USE SA POST OFFICE AGAIN | #68170

SA Post Office
WILL NEVER USE SA POST OFFICE AGAIN

Ek het op 19 Februarie n pakkie met Spoedpos gestuur vanaf Potch na Pretoria en R23.00 daarvoor betaal. Die pakkie was veronderstel om 5 werksdae te neem om afgelewer te word. Omdat die mense staak is die pakkie nou nog nie afgelewer nie... dit is nou al meer as n maand. Di epakkie l? iewers in n "container" volgens die "Call Centre". Ek betwyfel dit of die pakkie enigsins ooit sy bestemming sal bereik. Die inhou van die pakkie is omtrent R200.00. Ek gaan nooit ooit weer die posdiens gebruik nie, n mens kan regtig nie goed per pos stuur en dan nie verseker wees dat die pakkie afgelewer gaan word nie. Ek wonder wat gaan van die werknemers van die poskantoor word as hulle nie meer pakkies HET om te sorteer nie...

Date:

Company: SA Post Office

Country: South Africa   City: Potchefstroom

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google