Liewe Pick en Pay, verlede saterdag het my meisie gou in gehardloop voor 5 voordat julle toe maak. Ek het na 5 daar aangekom. Sy was binne en ek het die sekuriteits wag probeer wys sy is my meisie en sy kort geld vir wat sy wil koop.
N lang storie kort, toe het sy genoeg geld, en toe wys ek vir die ou waggie, dat ek het na haar verwys
Hy het gerug gekom en my gevloek en rasistiese aan merkings gemaak!
Dis die laaste dat ek ooit weer by daardie hyper market iets sal koop.
Dis n skande, full stop! Kliente wat gevloek word
0 comments