AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Bridge Loans - Aftrekking van geld uit my bankrekening | #41253

Bridge Loans
Aftrekking van geld uit my bankrekening

Goeie dag Meneer of Mevrou, vertrou dit gaan uitstekenk. Ek het 'n lening gemaak by Bridge Loans. Die 25ste Januarie was my laaste betaling. Ek kom toe agter dat Bridge Loans meer geld uit my rekening onttrek het. Stuur vir hulle die 20steFeb 2013 Woensdag 'n Epos om dit onder hulle aandag te bring, die bedrag is R1595.8 soos ek dit uitgewerk het. Praat met Nkepile Mathebe sy noem aan my dit sal 10dae neem, ek noem aan haar dis my geld hoekom moet ek so lank wag. Vra toe om met haar bestuurder Barbara Erasmus te praat sy s? dieselfde storie, dis vir my as kliente onaanvaarbaar ek noem aan haar dat ek vanoggend 10uur my geld in my rekening wil sien en nog steeds sien ek daar is nog niks in my rekening inbetaal. As ek nie vir Bridge Loans geskakel het nie na presies 21dae dat het geeneen van hul personeel my ingelig oor my geld. Ek sal graag my geld onmiddelik wil bekom, want dis my geld, ook met rente het dit baie nodig. Die maatskappy wil net maak met ons gelde wat hul wil, ek skuld hulle nie meer 'n sent nie. Hoop en vertrou u kan die hele storie vir my uitsorteer ek is 'n baie ongelukkige kliente. Bridge Loans Telefoonno 0861112044 en kliente diens nommer 0861331133, Dankie Shirley Anne Olivie

Date:

Company: Bridge Loans

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google