AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Jet - Swak kliente diens van gillende bestuurde | #136548

Jet
Swak kliente diens van gillende bestuurde

Ek was sondag omstreeks 11:40 in Jet Mart Schweizer Reneke, om klere te koop wat op special was.by die till gekom het die kassier gese sy moet die bestuurder roep, want die prys is nie afgemerk nie.

Toe die bestuurder daar kom wou ek hom op 'n mooi manier gaan wys het waar ek die broek gekry het, maar hy het dadelik begin gil en skree. hy het my gevloek en sy vinger in my gesig gedruk. hy het my ook aan my arm geruk en toe ek op hom skree en weg loop om nog 'n broek te gaan haal, het hy 'n item wat lyk soos 'n opgevoude laken, na my verloofde gegooi. hy het gese, "uit my winkel uit jou boer". Ek bedoel. in enige besigheid gaan die nie oor die kleur van jou geld nie maar om die beste kliente diens te gee.

Die securiteits dame is geroep om ons uit die winkel te verwyder, waar sy 4 keer my verloofde an die arm getrek het.

Date:

Company: Jet

Country: South Africa   City: Schweizer reneke

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google