25 Apr rig navraag aan MultiChoice. Audrey Palmer The DStv Enquiries Team reageer net gedeeltelik.
25 Apr brei my navraag heelwat uit.
29 Apr Nadia Ellis Die DStv Navrae-Span. reageer slegs gedeeltelik.
29 Apr epos MC weer - hopelik in duideliker terme - vir AANDAG BEDRYFSHOOFDE.
30 Apr Abigail Ruiters Die DStv Navrae-Span antw steeds nie my kern navraag nie.
29 Apr epos aan MC vir AANDAG BEDRYFSHOOFDE met die woorde... hierdie keer wil ek nie weer 'n antwoord van u sogenaamde "DStv Navrae-Span" ontvang nie! GEEN REAKSIE.
8, 13 en 16 Mei stuur weer 'n epos aan MC.
16 Mei iemand van MC bel my - kry die indruk hulle gaan nie verder reageer nie. Stuur weer 'n epos en hopelik nog duideliker terme.
17 Mei antw Rupert Paulsen GM - maar, steeds nie my kern navraag nie. Ek reageer met kort epos - ek sal Maandag weer probeer.
24 en 29 Mei probeer ek weer, GEEN REAKSIE!!!
DIE KERN VAN MY NAVRAE GAAN OOR BEPAALDE WOORDE HULLE EERSTE ANTWOORDE IN DIE WEGDOEN MET SELECT 1 & 2 EN DIE NUWE FAMILY BOEKET WAARIN MC HULLE SELF KOMPROMOTEER HET. DIE BELANGE VAN KYKERS EENVOUDIG GEIGNOREER. SAL NET 'N ANTWOORD VANAF DIE CEO AANVAAR!!!
0 comments