AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Mutual & Federal - Still waiting for refund | #155994

Mutual & Federal
Still waiting for refund

Op 12 Februarie 2013 het ek my polis by Mutual&Federal gekanselleer. Polis nr 1956175. (In Maart het daar weer 'n premie afgegaan en ek het die nodige kennis vroegtydig gegee) Ek het die email waar Mutual en Federal vir Nadine Schnell van PSG, Tzaneen die rede vir kanselasie vra. Ek het ook 'n epos waar Bulelwa op 15 Maart vir Funky Makhudu vra vir die terugbetaling. Op 15 Mei het Bulelwa vir Phuti Maleka 'n epos gestuur om weer te vra vir my terugbetaling nadat ek weer navraag gedoen het. Op 11 Junie het Bulelwa weereens vir Phuti Maleka 'n epos gestuur oor die terugbetaling. Geen reaksie tot op hede. Dis absoluut onaanvaarbaar en ek vermoed hierdie mense is nie bevoeg om hulle werk te doen nie. Vandat Amanda nie meer daar werk nie, het ek nog geen goeie diens ontvang van Mutual&Federal nie. Ansie Venter, LTT Droogskoonmakers, Louis Trichardt 0764817102

Date:

Company: Mutual & Federal

Country: South Africa   City: Tzaneen

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google