AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Carstens Uitgewers - Geen vordering op manuskrip | #60533

Carstens Uitgewers
Geen vordering op manuskrip

Goeie dag. Ek het op die 13de Desember 2011 'n manuskrip aan Carstens uitgewers gestuur vir goedkeuring en puplisering. Ek het eers op die tiende Feb 2012 gehoor die boek is goedgekeur vir publisering. Die probleem is dat ek tot en met vandagdie 11 de Maart 2013 gesukkel het om terugvoer vanaf hulle kantore te kry. Ek het kontrak met hulle geteken en my gelde van R1300.00 aan hulle oorbetaal. Om met Jayge self te praat, is baie moeilik, so sy ma Salome is sy bestuurder. Ek is belowe dat ek die manuskrip per epos sal ontvang vir my finale goedkeuring. Hulle moet die ding net vir my epos. Salome het laat weet sy het dit al verlede week en Vrydag vir my man gestuur want ek het sy epos vir hulle gegee. Sy meen my rekenaar is te klein op die manuskrip te ontvang, wat bog is. Ek het haar toe laat weet my man gaan Saterdag in werk toe, en sy moet dit vir hom weer deur epos, dan sal hy dit huistoe bring. Dit was Saterdag die 9de Maart 2013. Hy het niks ontvang nie en dis al weer Maandag. Kan julle my asb help met hierdie aangeleendheid?

Date:

Company: Carstens Uitgewers

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google