Dis darem maar tragies hoe MultiChoice met kykers omgaan.
Ek het op 4 Jun 13 'n verslag aan MultiChoice gestuur en op 5 Jun 13 dadelik 'n boodskap van Rupert Paulsen ontvang te dien effek dat my navraag aan die Hoofbestuurder voorgele is.
Dit is nou bykans 'n maand en ek het sedertdien NIKS weer van u verneem nie.
0 comments