AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Bellbuoy - Bellbouy maak hulle probleme die klieënt s n | #85292

Bellbuoy
Bellbouy maak hulle probleme die klieënt s'n

Pragtige nuwe "Mandela" note en party mense wil hulle nie he nie. Hoe kom besighede daarmee weg om te se hulle aanvaar nie kontant nie? Is dit dan nie die offisieele betaalmiddel in SA nie? Die verskonig - sekuriteit - en dit van mense wat agter 'n sekuriteits hek sit.
Ek het 'n "oop" ontvangs en werkswinkel. Indien ek nie my klieente se kontant ontvang nie, gaan hulle eenvoudig na 'n ander werkswinkel. Klieente diens gaan by die deur uit en ons land word deur misdadigers beheer.
Komaan Bellbouy, stel jou klieentediens eerste! Ek moet se die dametjie by ontvangs het die situasie baie goed hanteer.

Date:

Company: Bellbuoy

Country: South Africa   City: Port Elizabeth

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google