Bellbuoy
Bellbouy maak hulle probleme die klieënt s'n
Pragtige nuwe "Mandela" note en party mense wil hulle nie he nie. Hoe kom besighede daarmee weg om te se hulle aanvaar nie kontant nie? Is dit dan nie die offisieele betaalmiddel in SA nie? Die verskonig - sekuriteit - en dit van mense wat agter 'n sekuriteits hek sit. Ek het 'n ...