AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Turnkey Properties - Terug betaling van huur deposit | #309515

Turnkey Properties
Terug betaling van huur deposit

Ek het vir 4jaar n woonstel gehuur te 39 Nooitgedacht, Burgundy Estate deur Turnkey Properties.
Met my intrek in die kompleks is n deposit van my verlang wat ek betaal het.
Ek het n ruk na my intrek in die woonstel gemerk dat daar n lang kraak in die sitkamer vloerteels is. So het daar ook barste gekom langs die deur kosyne en krake teen die mure. Daar het ook n bars in die dak vanaf die 2de slaapkamer, deur die badkamerdak tot in die kombuisdak verskyn. Ek glo hul hou my verantwoordelik vir dit daarom betaal hul nie my deposit terug nie. Ek het die 1ste Des 2013 epos gekry waarin Turnkey (Amanda) skryf hul wag net vir die boukontrakteur vir herstelwerk voor hul my dep terug betaal. Ek het al 2epos boodskappe aan Turnkey gestuur om te vra wanneer my dep aan my betaal word, maar hul antw my nie terug.
Kan u asb help om my dep plus rente (R10 000) _ terug te kry? Dit is vandag reeds 41dae sedert ek getrek het.

Turnkey Properties eienaar: Antoinette Human
Tel: 086 61503855
Epos: [Email Removed]

Die uwe
Mev AE Louw

Ek het (soos die kontrak vereis) 2maande kennis gegee.
Ek het my hele woonstel uitgeverf en het dit skoon agtergelaat na my vertrek.

Date:

Company: Turnkey Properties

Country: South Africa   City: WELGEMOED

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google