AfricaComplaints.com » Traveling & Tourism » Complaint / review: Flexi Club - Konrak kansellering | #153278

Flexi Club
Konrak kansellering

Goeie dag

Ek en my man was 30ste Junie 2013 by Club Mykonos Langebaan en toe genader deur Flexi Club agente deur te se ons het n prys gewen. Hul toe ons ore afgepraat vir 2ure lank. Hul het vir ons gese ons moet dadelik ja of nee se en kan nie daar oor dink nie. Ons het besluit om kontrak te vat, maar na ons by die huis gekom het dit bespreek en agter gekom ons sal dit nie finansieel kan dra nie. Ek het ook gaan oplees oor Flexi Club en gesien dat daar baie klagtes is. Ons het al deposito betaal maar die kontrak het nog nie al ons inligting nie. Ek wil graag he dat die kontrak gekanselleer word siende dat dit nog nie geprosesseer is nie en dat die deposito terug betaal moet word asb.. Ons voel geboellie in iets in wat ons nie kan bekostig nie. Ek het die aand van die Sondag (30ste Junie 2013) hul gemail om die kontrak dadelik te kanselleer en nog niks van hul terug gehoor nie

Ons kontrak nr is 221419.

Dankie

Date:

Company: Flexi Club

Country: South Africa   City: Langebaan

Category: Traveling & Tourism

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google