Turnkey Properties
Terug betaling van huur deposit
Ek het vir 4jaar n woonstel gehuur te 39 Nooitgedacht, Burgundy Estate deur Turnkey Properties. Met my intrek in die kompleks is n deposit van my verlang wat ek betaal het. Ek het n ruk na my intrek in die woonstel gemerk dat daar n lang kraak in die sitkamer vloerteels is. So het daar ook barste ...