AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Apatiese houding | #99182

Beeld
Apatiese houding

BEELD se Tot u Diens is hopeloos. Na maande se emails (met al die besonderhede deur hulle benodig), soek hul NOU skielik 'n telefoonnommer van Europ Assistance (TM), wat my slegs 'n 1/3'e (R1900 insl. premiekoste van R801) van my R5200 eis re: 'n 19 dae vertraging in my bagasie, plundering, asook diefstal daaruit, betaal het, a.g.v. lg. se totaal en al openlike
vals verkoopstegniek. Alles op video!!! Saak sloer al byna 8 maande! Tot u Diens se verweer: " so wat in die geval as e-posse en fakse nie nie beantwoord word van hulle kant nie? "! Wat presies is dan die doel van Tot u Diens? Gee maar net boedel oor?

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google