AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Skree soos n Beseetende | #230971

Beeld
Skree soos n Beseetende

Op die 2013 - 10 - 11 ongeveer 17:00 het die persoon wat verantwoordlik is vir kleinboy haar maandikse geld kom haal ek het dus geld af getrek nadat ek nie die korant op sekere dae gekry het nie. die vrou het soos n mal mens geskree en gese sy gaan my beeld stop so wie dink sy is sy dat sy my korant stop en wie dink sy is sy dat sy in my erf op my kom skree na dit hulle fout is dat ek nie my korant kry nie. die vraag is weer watter tiepe onstabiele mense stel beeld aan. met die voorige mende het dit nog nooit gebeur nie en as ek vir haar se het dat ek nie die korant op n spesifike dag gekry het nie het sy ondersoek in gestel. Die probleem is dat op gelos. in die 5 jaar wat ek beeld by my laat kom af lewer het ek nog nooit sulke probleem ondervind nie. swak se ek swak. beeld kan maar hulle korant hou.

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Middelburg Mpumalanga

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google