All Wear Manufacturers And Exporters
Geen Takt!
Ek het All Wear geskakel om uit te vind of hulle aan die publiek winters skool drag sal verskaf, die antwoord was toe nee, ek het verduidelik dat ek nie kan R500.00 betaal vir my graad 1 dogtertjie vir n sweetpakkie nie, ek vra toe vir Mnr Botha hoe dit sal werk as mens n klein handel besigheid ...