My hard klop skoon as ek van julle hoor! Exciting soos altyd!
Ek is al vir 2 jaar by by Perfect Partners en het sopas my lidmaatskap hernu vir nog 2 jaar. Shannon... dankie vir al jou hulp en bystand die afgeloope 2 jaar. Jy is n uitsondere lewens afrigter. Dankie vir jou tyd, vriendlikheid en geduld... Die Boer van Bloem...
0 comments