AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Wag steeds vir my foon | #71823

Telkom
Wag steeds vir my foon

Goeie dag. Dit is nou alweer amper twee weke later wat ek aan julle geskryf het i.v.m. die probleem van die blackberry foon wat stukkend is en ek voel dit moet nog onder waarborg wees. Volgens telkom dra die phoon nou net n jaar waarborg. Ek het so pas vir my n nuwe blackberry foon gekoop en die foon dra n twee jaar waarboorg. Volgens my kennis is dit net telkom wat n jaar waarborg op blackberry fone het. Dit is vir my onaanvaarbaar en ek hoop die probleem sal uitgesorteer word. Baie dankie

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Mosselbaai

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google