AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Terugvoer is pateties | #90628

Medihelp
Terugvoer is pateties

Ek het my lidmaatskap by medihelp gekanseleer aan die begin van Januarie en in die epos wat ek gestuur het, het ek gevra hulle moet asseblief bevestig wanneer die laaste paaiement betaalbaar is.

'n Paar dae later het daar 'n brief gekom wat al die details en die termyn van lidmaatskap en als bevestig en onder aan die brief staan duidelik "met die veronderstelling dat alle paaiemente op datum betaal is".

Hulle het egter weer geld getrek wat ek gaan dispuut het. En nou moet ek die uitstaande bedrag inbetaal.

As hulle laat weet het dat die laaste paaiement nog betaal moet word het ek dit met liefde gedoen maar toe ek die brief ontvang het ek verstaan dat alle gelde opbetaal is!!

Medihelp - waarom antwoord julle nie die vrae wat aan julle gevra word in eposse nie en waarom s? julle dit is opbetaal as dit nie werklik is nie???

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google