Carstens Uitgewers
Geen vordering op manuskrip
Goeie dag. Ek het op die 13de Desember 2011 'n manuskrip aan Carstens uitgewers gestuur vir goedkeuring en puplisering. Ek het eers op die tiende Feb 2012 gehoor die boek is goedgekeur vir publisering. Die probleem is dat ek tot en met vandagdie 11 de Maart 2013 gesukkel het om terugvoer vanaf ...