Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!
Ek wil julle inlig dat Koekeloer tuisnywerheid jou laat bak vir haar winkel, en as dit by betaling kom dan behandel sy jou soos n hond, en as jy nie die regte houding het volgens haar sin nie, word jy nie betaal nie. Ek het vir haar gewerk, en omdat my geld nie reg was nie, en navraag gedoen het, ...