AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Motomia - Goeie diens | #32112

Motomia
Goeie diens

Ek het my java 170 sport geneem vir sy 300 km diens 2 weke gelede en was baie tevrede met die kliente diens.
Ek het die fiets ingeneem 8:30 en teen 10:00 het hulle my gebel en gese dat dit klaar gediens was.
En verder wil ek ook my tevredenheid uitspreek oor die java, waarmee ek tot vandag toe nog glad nie spyt gekry het nie.

Date:

Company: Motomia

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google