AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Afford Vehicles - On my roadworthy | #311866

Afford Vehicles
On my roadworthy

Ek en my vrou het n kar gekoop toe was daar n geraas op die kar maar toe se Dave hy gaan alles uitsort. Maar tot nou nog het niemand die kar reggemaak nie na die sale deur is nie.
Ek het my kar die dag kom collect toe is daar niks petrol in die kar nie..
Toe vat ek dit weer terug met dieselfde fout en dieselfde tyd het die brakes was faulty.
Toe ek my kar gaan optel was die petrol weer leeg en my kar is vuil en met dieselde volgens Dave wil die baas nie te fout regmaak mie.
Vandag op die 20/1/14 het ek besluit ek sal die kar roadworthy om te kyk wat die probleem is en dit het roadworthy gefail so hoe het dit die eerste keer gepass.
Hulle weier om dit reg te maak roadworthy moet ook vasgevat word want hoe kan hulle die kar pass met die klomp foute.

Date:

Company: Afford Vehicles

Country: South Africa   City: Parow

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google