AfricaComplaints.com » Afford Vehicles - Reviews, Complaints, Сontacts

Afford Vehicles
Found 1 review / complaint

Afford Vehicles
On my roadworthy

Ek en my vrou het n kar gekoop toe was daar n geraas op die kar maar toe se Dave hy gaan alles uitsort. Maar tot nou nog het niemand die kar reggemaak nie na die sale deur is nie. Ek het my kar die dag kom collect toe is daar niks petrol in die kar nie.. Toe vat ek dit weer terug met dieselfde fout ...