AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Unitrans Motors - Band wat druk verloor en loopvlak | #311627

Unitrans Motors
Band wat druk verloor en loopvlak

Strijdom park roem op goeie diens, . Ek is bevrees as hulle bestuurder (Patrick) jou nie eens terug skakel nie is dit nie goeie diens nie. Na meer as 'n maand wat ek met hom gepraat het, het hy nie eens die moeite gedoen om my te skakel nie. Hy sou my l? er getrek het en my terug geskakel het en tot vandag toe het dit nie gebeur nie! Voertuig met skaars meer as 21 000km se band kan nie nou al vervang word nie. Elke band op die voertuig se loopvlak verskil van mekaar. Die band wat druk verloor se loopvlak is amper gedaan en dit na 21 000km!? Ek dink nie so nie!

Ek verneem graag van jou Patrick.

Date:

Company: Unitrans Motors

Country: South Africa   City: Randburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google