AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Huggies - leakguard Werk nie | #30102

Huggies
''leakguard'' Werk nie

Die leakguard werk nie die rek by die binne been bly los kom of iets. Dit gebeur net aan die regte kant en dit begin nou erg raak want dit was net n paar nappies in n pak wat so gemaak het maar nou is dit die hele pak. Ek gebruik dry comfort jumbo pak 68 size 4 . Die prys het opgegaan maar die kwaliteit is slegter. die pak se nommer is 13:46:00 26oct12 ct02

Date:

Company: Huggies

Country: South Africa   City: Dalpark

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google