AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Telefoon werk nie | #270818

Telkom
Telefoon werk nie

Ons telkom foon werk in die aande net 'n rukkie en dan nie weer voor die son goedd skyn nie, of as ons in die aand nie gebel het nie net vir 'n rukkie in die oggende en dan moet ons maar weer wag totdat die son vir 'n ruk goed geskyn het voordat die foon weer werk. Ons het die probleem 'n paar maande gelede gehad en die probleem is alweer terug met ons. Ek kry die sms dat die foon herstel is terwyl die foon nog nie werk nie. Van my laaste verwysings nommers is: 4CVZ231113, 2CVZ151113, ens. Ek hou maar duim vas dat die mense van Telkom iets doen want dit is al kommunikasie wat ons het. Baie dankie vir die geleentheid.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Philippolis

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google