AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Mr Price Home - The quality of your product | #296667

Mr Price Home
The quality of your product

Hi. Ons het so rukkie terug nuwe beddegoed n (comfotor) by julle gekoop, ons het oor die R400 vir dit betaal. Binne die eerste 3dae het die garings begin los trek, na die eerste was wat ook in daai week was het al die stik werk van die comfotor los gekom, ek het terug na Mr.price gegaan en gevra of daar iets is wat hulle kan doen (omruil, vervang) ongelukig kon hulle my nie help. Wat verstaanbaar is omrede hy kla gewas was... Ek voel net vir daai prys wat mens betaal en die kwaliteit wat ons ontvang het is nie reg, Ek is n groot klient by julle en koop graag daar, maar die kwaliteit gehaalte is nie wat dit moet wees. Die bedde goed het ons nie n maand gehou, tot die hele luining los gekom.

Date:

Company: Mr Price Home

Country: South Africa   City: 9456

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google