Ek het my ford fiesta se rim gevat na R&R Rim repairs in p.e.. die ou moes my rim reg maak en my laat weet het waneer die rim klaar is dan moes ek hom gaan haal... toe ek hom bel so ruki terug toe moes ek hoor van die wet wat se as hy langer as 3 maande daar is mag hy hom verkoop. die persoon het my glad ni gebel nie en het my original ford rim gaan verkoop.. mense werk mos nie so nie wat moet ek doen?? n rim by ford self is R3500 en ek het nie daai geld om onodig weg te gee nie
0 comments