R & R Rim Repairs
Im wat verkoop is deur r&r rim repairs
Ek het my ford fiesta se rim gevat na R&R Rim repairs in p.e.. die ou moes my rim reg maak en my laat weet het waneer die rim klaar is dan moes ek hom gaan haal... toe ek hom bel so ruki terug toe moes ek hoor van die wet wat se as hy langer as 3 maande daar is mag hy hom verkoop. die persoon ...