AfricaComplaints.com » Die Skietwinkel - Reviews, Complaints, Сontacts

Die Skietwinkel
Found 1 review / complaint

Die Skietwinkel
Bad service

Ons het n Windbuks gekoop by die skietwinkel. Op die dag van aankope was hy eerstens nie in n boks. Daar was geen instruksies by nie. Ons moes n scuba silinder koop om die geweer te vul. Hulle kon ons nie se waar en stuur ons Universiteit toe om n telefoon nommer op n kennisgewing bord te gaan kyk. ...