Aan sr dora en personneel..-julle diens ;passie;kos;skoonheid en nog baie meer vir al die ouer persone wat sukkel om hulle self te help is ongelooflik, ek het nog nooit so iets gesien nie..my moeder is van die hospitaal na julle vir behandeling/oefeninge vir heup..ongelooflik wat julle regkry..HOU SO AAN..
0 comments