Ek wil graag Kia Wonderwaters in Pretoria bedank vir hul ongelooflike diens, jul diens is regtig uitstekend.
N Groot dankie aan Kobus, Alison en Magda. Ek geniet my karretjie vreeslik baie. Jul is vriendelike, Hulpsame persone en is lekker as mens by Kia Wonderwaters instap en almal is so vriendelik en behulpsaam.
Ek sal enige tyd mense aanbeveel om by jul voertuie te koop.
Lekker dag
Baie dankie
0 comments