Spring Centre
Uitstekende diens van Spring Centre, Germiston
Ek wil graag die hele spring centre span en veral vir Shaun en Louise bedank vir hulle uitstekende diens. Ek het 'n klein snaarmasjien "spring" gehad om te laat maak, wat gebreek het. Vir my besigheid was dit 'n groot krisis omdat ons kliente en inkomste kon verloor as ons dit nie gedoen ...