Pos wat heel duidelik en korrek aan my geadresseer is, word by enige ander posbus ingedruk, of in iemand naby se hek, of verkeerde straatadres, maar toe ek dit in die straat begin optel, natgereen en verwaarloos... ek het op 4 vorige geleenthede vir mnr Thomas (hy is in beheer van die posbodes) by 021 591 4301 geskakel en aan hom verduidelik, maar sonder sukses. hy gee net elke keer 'n belofte dat hy die dame sal reghelp!! vandag het hy gese, hy gaan haar afhaal van die spesifieke roete. gaan sy nie maar dieselfde op die volgende roete doen nie?
0 comments