SA Post Office
Posbodes
Pos wat heel duidelik en korrek aan my geadresseer is, word by enige ander posbus ingedruk, of in iemand naby se hek, of verkeerde straatadres, maar toe ek dit in die straat begin optel, natgereen en verwaarloos... ek het op 4 vorige geleenthede vir mnr Thomas (hy is in beheer van die posbodes) by ...