Discovery
Hiermee
wil ek n vertoe rig vir die betaling van my man se rekeninge. Terwyl hy
in Mediclinic was het Drs Verster en Vennote plate geneem ter bedrae
van R3133.65. n Bedrag van R82.52 met prosedure 58278 rc
355"we have not paid this amount on this line as you did not use the
network provider." Hy was in
mediclinic. Ek het die bedrag van R593.70 betaal vir bloedtoetse wat
pathcare gedoen het terwyl hy in
die hospitaal was. Ek sal dit waardeer as u asseblief kan ingaan daarop
en my laat weet wat u besluit
het.
dankie
Die uwe
G.C.Eckard
0 comments