AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Geen reaksie baie stories oor aflos | #83791

Nedbank
Geen reaksie baie stories oor aflos

Ons was na 2 take in vanderbijlpark en al twee gee verskillende aflos bedrae
ons will ons skuld dood maak want ons is pensioenarisse en moet seker maak ons skuld is dood maar al die take het verskillende bedrae en ons weet nie wat om te betaal nie en as jy na state kyk is daar ook a verskil
so asseblief ons wil dit aflos en wil ons naam skoon kry al wat ons soek en al wat ons vra is die aflos bedrag
op wit en swart en wil weet as ons dit betaal is dit dat skoon
die is a ding om uit te sortsodat ons kan betaal en oor kan kry

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google