AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Mbizi Caravan Lodge - Bad attitude | #301699

Mbizi Caravan Lodge
Bad attitude

Ai. Ek kan nooit wag om op Hello Peter te gaan kyk wat die mense oor Mbizi te skryf het nie. Al die skrywe is altyd oor dieselfde goed KOSTES EN SWAK BEHANDELING. Hete wanneer gaan Mnr Herman tog homself en sy werkers so 'n klein bietjie maniere leer. Ek was al self by Mbizi dat ek en my familie soos honde behandel was deur die uwe en sy pionne. Nee wat ek gaan hou maar eerder vakansie waar 'n mens lekker kuier saam met lekker mense.

Date:

Company: Mbizi Caravan Lodge

Country: South Africa   City: Bela Bela

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google