AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Patetiese Diens | #270161

Absa
Patetiese Diens

Ek het Absa gekontak om my debiet order op my rekening te verander na my nuwe rekening nommer toe dood eenvoudige taak wat moet uiotgevoer word, hoe moeilik kan dit nou wees. Hier word dit vir my gese ek moet eers in bank toe gaan en dan n staat trek en dan weer alles in scan en deur mail bla bla bla, my hel nie almal het heeldag tyd om niks te sit en doen nie.

Dis so eenvoudige taak met so proses wat eers gedoen moet word. Wat het geword van maklik, eenvoudige en vinnige diens.

Wel heel duidelik gaan n mense dit nie by absa kry nie, ek oorweeg dit sterk om van banke te skuif want met die patetiese diens kan ek net nie meer verdra nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Johannesburg, Horison

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google