AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dis-Chem - Het meer van haar soort nodig | #106134

Dis-Chem
Het meer van haar soort nodig

Aangesien ek nie mag bestuur vir 'n bepaalde tyd het ek Dischem gekontak oor 'n voorskrif op kroniese medikasie.
Nadat 'n nuwe voorskrif deur gefaks is het ek met Elsa Wilson gepraat en my medikasie was nog dieselfde dag gereed vir optel.
Dit mag na iets kleins klink, maar dis die klein dinge in die lewe wat tel.
Vriendelike mense wat bereid is om daai ietsie ekstra vir hul medemens te doen.
Baie dankie

Date:

Company: Dis-Chem

Country: South Africa   City: Princess Crossing

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google