AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medi-clinic - Bad service | #259721

Medi-clinic
Bad service

Ek was die 29ste Oktober opgeneem in Highveld Medi kliniek vir mediese prosedures. Die diens en nasorg in saal D was uiters swak. Die badkamers was onnet toe ek moes gaan bad 6u die oggend. Voor ek teater toe is, is ek nie geprep. Terug van die teater af, was die dokter kort daarna daar en het vir die suster opdrag gegee om my 'n voltaren spuit te gee. Dit was so 11u. Daarna het ek niemand weer gesien nie. Daar was nie 'n klokkie by my bed nie. Ek moes self rek en strek om 'n bietjie water in die hande te kry. Die spuit toe nooit gegee nie. Later in baie pyn en moedeloos druk ek toe die emergency knoppieNet om iemand se aandag te kry. Ek word toe oorval van mense, maar toe hulle hoor ek soek net iets vir pyn verdwyn hulle weer sonder dat ek gehelp word. 16:00 kry ek toe die aandag van 'n verpleegter getrek en vra of sy weet dokter het my ontslaan en ek nog steeds wag vir my spuit. system saam en na nog n uur word ek spuit. My bed se reelings was heeltyd opgeslaan. As ek sou naar word van die narkose sou ek niks kon doen ek kon ook nie badkamer toe gaa en moes urine paseer vooronslag wat nie gebeur het nie en niemand daarna gevra het nie.

Date:

Company: Medi-clinic

Country: South Africa   City: Trighardt

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google