AfricaComplaints.com » Trighardt - Reviews, Complaints, News

City: Trighardt
Found 1 review / complaint

Medi-clinic
Bad service

Ek was die 29ste Oktober opgeneem in Highveld Medi kliniek vir mediese prosedures. Die diens en nasorg in saal D was uiters swak. Die badkamers was onnet toe ek moes gaan bad 6u die oggend. Voor ek teater toe is, is ek nie geprep. Terug van die teater af, was die dokter kort daarna daar en het vir ...