AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Surmed Health - Medies wyer om te betaal in hospietaal | #202229

Surmed Health
Medies wyer om te betaal in hospietaal

My dogter is gebore met n gesplete lippie en tand vleis ons het nou die tande vleis reg gemaak in die wilgers hospietal die medies betaal net n deel van die prof se rek en ek moet die res betaal nou my vrag is hoekom het n mens medies.hulle se ek moes haar na n profinsiale hospetal toe vat dat dit daar kan reg gemaak word.ons het julle gebel en daar is n wag lys van ontrend twee jaar ek kan nie laat my kind nog twee jaar loop so nie

Date:

Company: Surmed Health

Country: South Africa   City: Port elizabeth

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google