Ek het op 2 Junie 'n klagte op Hellopeter gepost en Resolution Health het my op 14 Junie geantwoord dat iemand my "soonest" sal kontak en dat daar "as a matter of urgency" aandag gegee word aan my klagte.
Ek wil graag he iemand moet my kontak om te se hoe lank is julle "soonest" en "urgent", want 10 dae later en ek het nog nie 'n woord weer van julle gehoor nie.
Julle is regtig pateties!!!
0 comments